Beskrywing
Woordsoek Mini is die nuwe inpak-uitgawe in Huisgenoot se gewilde Woordsoek-reeks en is volgepak met honderde Afrikaanse wegkruipwoorde. Hoewel die boekie klein is sodat jy dit oral kan saamneem, is die soekletters net so groot soos in ons vorige Woordsoek-tydskrifte. Hier wag 86 heerlike nuwe temas en hope pret!
Resensies
Daar is nog geen resensies.