Huisgenoot Woordsoek 3

R42.00

Categories: ,

Beskrywing

Die derde uitgawe van Huisgenoot se gewilde Woordsoek-tydskrif bevat 115 woordsoeke met opwindende temas vir die hede gesin. Die temas vir volwassenes sluit in: koninklikes, somerkos, reis, aromas, die natuur, sport en nuusmakers terwyl die kinders ure lank sal besig bly met die woordesoeke oor die sirkus, tandesorg, fantasiekarakters, seisoene, woordbou en nog baie meer.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Woordsoek 3”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui