Huisgenoot Woordsoek No 4

R42.00

Beskrywing

Die vierde uitgawe in die gewilde reeks bied ‘n lekker mengelmoes egg Suid-Afrikaanse en internationale temas in 111 soekblokke. In hierdie tydskrif kruip onder meeer die Krugerwildtuin se diere, Suid-Afrika kusdorpies en ‘n A-Z wereldstede weg. Nog ander temas sluit in Liedjies, sport en sterre op die televisie en silwerdoek. Die pragtige geillustreeerde kinderafdeling met soekblokke oor temas soos piekniek, fietsry en melkskommelgeure sal die jong klomp ure lank besig hou. Pret vir die hele gesin!

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Huisgenoot Woordsoek No 4”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui