Beskrywing
Die 7de uitgawe van Huisgenoot se Woordsoek-tydskrif is propvol lekker woorde wat wag om gevind te word. Dis heerlike vermaak vir die hele gesin – met ’n prettige én opvoedkundige afdeling vir die jongspan. Temas sluit in: liedjies deur Laurika Rauch en Snotkop, rugby, liefde op die silwerdoek, koffiekuiers, koninklike lewe, gholf en nog baie meer!
Resensies
Daar is nog geen resensies.