Huisgenoot Blokraaie in Groot-druk No.1

R55.00

Description

Huisgenoot se heel eerste grootdruk-blokraaitydskrif bevat 35 van ons gewilde groot en fotoblokraaie met leidrade wat aansienlik groter en makliker is om te lees! Die tydskrif bied jou al die pret van ’n Huisgenoot-blokraai sonder dat jy skrefiesoë hoef te trek om die leidrade te ontsyfer. Blokraaie invul gaan nou van voor af lekker wees!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Huisgenoot Blokraaie in Groot-druk No.1”