Husgenoot Blokraaie in Groot Druk No.2

R59.00

Kategorieë ,

Beskrywing

Is dit nie lekker dat jou geliefde Huisgenoot-blokraaisels in ekstragroot druk beskikbaar is nie? Die leidrade in Blokraaie in Groot Druk no. 2 is dubbel so groot as gewoonlik en die tydskrif se formaat is nou ook meer gebruiksvriendelik. Laat jou brein werk terwyl jou oë rus! Hierdie uitgawe bevat 17 groot blokraaie, 10 fotoblokraaie  en 14 eenbladblokraaie – almal is maklik om te lees en heerlik om te doen!

 

 

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Husgenoot Blokraaie in Groot Druk No.2”