Idees Vol Vrees Volume 1

R160.00

Category: Tags: , , ,

Beskrywing

Hierdie versameling bevat meer as 150 tekenprente, waaronder die gewildstes (dié waarvan Facebook-gebruikers die meeste hou) en meer as 50 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars, en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes skep.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Idees Vol Vrees Volume 1”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui