VIA in jou kombuis

R39.00

99 in stock

Categories: ,

Beskrywing

Maak kos soos ‘n TV-sjef! Dis maklik – koop net VIA se nuwe resepteboekie. Daar is 30 resepte uit 10 van VIA se gewilde TV-programme. Herman Lensing, Bertus Basson, Carmen Niehaus, en die tannies van Bonteheuwel, Flori en Koelsoem wys jou hoe om huiskos en spogkos in jou eie kombuis te maak. Hier is resepte vir alle smake, van snoek tot filet, en slaaie tot cremoratert! Perfek vir jou somerspyskaarte en betyds vir ‘n krismiskous.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “VIA in jou kombuis”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui