Sale!

Vir die voëls – DVD

R139.00 R80.00

Kategorie

Beskrywing

Vir die voëls is geïnspireer deur die ware verhaal van Huisgenoot-leser Irma Humpel as jong “bride-to-be” in die laatsewentigs. Hubare mans was op die grens vir diensplig en vroueregte ʼn stadig ontwikkelende konsep, maar vriendskap en gesin was ʼn tafel vol lekker braaivleis, verhoudings was definitief nie ʼn Facebook-status nie en die lewe en liefde het net ʼn klein bietjie meer opreg gevoel as ons moderne kits-bestaan.

Resensies

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste gebruiker om “Vir die voëls – DVD”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui