Sale!

Vir die voëls – Boek

R210.00 R100.00

Beskrywing

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van die tydskrif se 100ste bestaansjaar. Hul verhaal, ʼn eg Suid-Afrikaanse een oor hoe hulle talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul liefde kon seëvier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman.

Dit is ʼn verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse.

Reviews

Daar is nog geen resensies.

Wees die eerste om te hersien “Vir die voëls – Boek”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui